My Real Estate Listings

512 m² Land available in Stilbaai Oos

Stillbaai-East, Hessequa, Western Cape, South Africa

Address
1266 Skilpadbos Street, Stilbaai East, Stilbaai, Western Cape
Updated
2025-12-12
Source
ppza
View on source Back to search
Description
Mooi erf in n veilige Kompleks.. Hierdie erwe word al hoe skaarser en as jy ernstig is om vir jou n erf in Stilbaai aan te skaf, is dit nou die tyd. Kontak my gerus.<br />Slegs 120 km van George af is Stilbaai, die perfekte vakansie- of aftree-bestemming met skoon, veilige sandstrande, waarvan Lappiesbaai ''n blouvlagstatus het. Die 15 kilometer lange vaarbare Goukou-rivier het elke soort waterverwante aktiwiteite wat onderneem kan word: swem, sonbad, branderplankry, windsurfing, vlieërbranderry, hengel, seil, kanovaart, Boot vaar en waterski. Ander sportsoorte kan ook in die stad gevind word. Bv. gholf, tennis, bowls, jukskei, muurbal, fietsry en bergfietsry. Dit is ''n ongelooflike plek om te wees, en dit is ''n ongelooflike geleentheid.<br />

Photos


Features

Land size
512 m²
Listing date
13 May 2025
Listing number
T5074635
Property type
Residential Land
Rates and taxes
R 540

Location

Coordinates: -34.3687, 21.4291
Tip: You can embed a map provider here if you have an API key.