Homescoutly

Description

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Hierdie eiendom bied die volgende: 1.5 Slaapkamer, 2 Badkamers, 2 Leef areas, Stoep en Tuintjie, 1 toesluit Motorhuis. Ouderdomsperk 55 Jaar.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind.
Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Photo Gallery

Listing Details

Bathrooms
2
Bedrooms
1
Covered parking
1
Floor size
80 m²
Garden
1
Kitchen
1
Land size
300 m²
Levies
R 3 100
Listing date
30 Jul 2025
Open parking
1
Parking spaces
2
Property type
Townhouse

Map

About This Listing

This property page for 1 Bedroom Townhouse in Kleinfontein in Tshwane, Gauteng, South Africa brings together the available listing description, photos, mapped location information, and key property details in one place to help visitors review the home more efficiently.

Buyers, renters, and researchers can use this page to compare the home with other listings, check the available features, and better understand the property before deciding on their next step.

More Homes in Tshwane

Looking for similar homes in Tshwane? Browse more listings in this city to compare locations, photos, and property details.