Homescoutly

Description

n 2-slaapkamerwoonstel is op die tweede verdieping te huur vanaf 1 Augustus 2026. Dit is ideaal vir n professionele persoon of n paartjie. Geen studente of troeteldiere.
Daar is parkeerplek vir twee voertuie vir die woonstel onder n skadunet in n sekuriteits-area.
Die woonstel het n baie ruim hoofslaapkamer en n kleiner tweede slaapkamer - beide met ingeboude kaste. Daar is verder n portaalruimte in die gang met n groot ingeboude kas, wat as studeerkantoorruimte met lessenaar gebruik kan word. Die oopplan-kombuis-woonvertrek is voorsien van lugversorging en 'n stoof met oond.
Die vensters het diefwering en blindings. Daar is n pragtige uitsig op die Stellenbosch-berge. Dis gele in n rustige, veilige omgewing. Daar is uitstekende sekuriteit. Die woonstel het n alarmsisteem wat gekoppel is aan n sekuriteitsfirma met gewapende reaksie. Hierdie diens, asook die waterverbruik en internet fibre met 100 gigabyte is ingesluit by die huur. Daar kan bygekoop word R5 per gigabyte Koopkrag. Die woonstel beskik ook oor n veilige toesluit-kamertjie wat as fietsloods of stoorkamertjie gebruik kan word. Daar is verder n privaat braaiarea, waar ook wasgoeddrade is, beskikbaar vir die woonstel. Dit is gele teen n bergstroompie op die skeiding van die erf en die aangrensende plaas aan die agterkant van die erf. Hierdie gedeelte is elektries omhein. Sien bygaande fotos.
Die huur is R13000 per maand. Die deposito is R13 000.
Kontak die eienaar by of of

Photo Gallery

Listing Details

Access gate
1
Aircon
1
Alarm
1
Bathrooms
1
Bedrooms
2
Built in cupboards
1
Covered parking
2
Fenced
1
Kitchen
1
Listing date
15 Jun 2026
Lounges
1
Parking spaces
2
Property type
Apartment
Water included
1

Map

About This Listing

This property page for 2 Bedroom Apartment in Die Boord in Stellenbosch, Western Cape, South Africa brings together the available listing description, photos, mapped location information, and key property details in one place to help visitors review the home more efficiently.

Buyers, renters, and researchers can use this page to compare the home with other listings, check the available features, and better understand the property before deciding on their next step.

More Homes in Stellenbosch

Looking for similar homes in Stellenbosch? Browse more listings in this city to compare locations, photos, and property details.