Description
English:
Rent direct from the owner and enjoy the best possible price no agency fees!
This stunning, freshly updated 3-bedroom unit on the 2nd floor has been recently fully re-tiled and repainted, giving it a bright, modern, and move-in-ready feel. Situated in the well-managed and beautifully maintained Annlia complex in a peaceful, family-friendly area. It's within easy walking distance of Wonderboom Primary School and Overkruin High School perfect for families with school-going children.
Special rental discounts available for longer-term commitments 24 months or more.
Contact Willie Engelbrecht on WhatsApp for more details or to view only WhatsApp messages will be responded to.
Afrikaans:
Huur direk by die eienaar en betaal die beste prys geen agentskappe nie!
Hierdie pragtige, pas opgeknapte 3-slaapkamer eenheid op die 2de verdieping is onlangs volledig hertel en herverf, wat dit helder, modern en gereed vir intrek maak. Gele in die goed bestuurde en netjiese Annlia kompleks in 'n rustige, gesinsvriendelike gebied. Dit is binne stapafstand van Wonderboom Laerskool en Overkruin Horskool reg vir gesinne met skoolgaande kinders.
Spesiale huurafslag geld vir langtermyn kontrakte 24 maande of langer.
Kontak Willie Engelbrecht op Whatsapp vir meer inligting of om te besigtig slegs WhatsApp-boodskappe sal beantwoord word.
Photo Gallery