Homescoutly

Description

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad Kom bly in Kleinfontein wat gele is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Hierdie eiendom bied die volgende: 2 Slaapkamers, 2 Badkamers, Waskamer, voor en agter Stoep en Tuintjie, 1 Toesluit motorhuis. Huur sluit heffings en water in. Elektrisiteit is per voorafbetaalde meter
Kleinfontein is gele bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.
Alle voornemende KopersHuurders is onderhewig aan n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is gele op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind.
Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Photo Gallery

Listing Details

Bathrooms
2
Bedrooms
2
Built in cupboards
1
Dining areas
1
Family TV room
1
Floor size
112 m²
Garage parking
1
Garden
1
Kitchen
1
Listing date
2 Jan 2026
Open parking
1
Parking spaces
2
Pet friendly
1
Property type
Townhouse

Map

About This Listing

This property page for 2 Bedroom Townhouse in Kleinfontein in Tshwane, Gauteng, South Africa brings together the available listing description, photos, mapped location information, and key property details in one place to help visitors review the home more efficiently.

Buyers, renters, and researchers can use this page to compare the home with other listings, check the available features, and better understand the property before deciding on their next step.

More Homes in Tshwane

Looking for similar homes in Tshwane? Browse more listings in this city to compare locations, photos, and property details.