Homescoutly

Description

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom bly in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie pragtige woning wat geleë is in die baie gesogte Bokmakierie Straat in Kleinfontein bied die volgende: 1 X slaapkamer, 1 X badkamer, 1 X oopplan leefarea, ''n klein tuintjie voor en agter, 1 X toesluitmotorhuis en 1 X afdak.
Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema.
Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika.
In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit.
Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.
MEER INFORMASIE OOR AANDELEBLOKSKEMAS (WIKIPEDIA)
Wat is n Aandeleblokskema?
''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika.
In ''n aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit.
Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.
Geskiedenis:
Aandeleblokskemas is in die 1970s en 1980s ontwikkel en is gereguleer met die Wet op die Beheer van Aandeleblokskemas, wet 59 van 1980.
Die doel is om die ontwikkeling van gedeelde eiendom te vergemaklik, aangesien die ontwikkeling van gedeelde eiendom in ''n deeltitelskema moeiliker was.
Voordele van ''n aandeleblokskema:
Aandeleblokskemas word veral gebruik om die eienaarskap van woonstelle in woonstelblokke te reël.
Soms word aandeleblokskemas ook gebruik om die eienaarskap van landgoedere, privaat dorpe of sekuriteitskomplekse te reël.
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein.
Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind.
Kom kuier gerus vir ons in Kleinfontein!

Photo Gallery

Listing Details

Bathrooms
1
Bedrooms
1
Floor size
120 m²
Garage parking
1
Garden
1
Kitchen
1
Land size
350 m²
Levies
R 3 200
Listing date
5 May 2025
Open parking
1
Parking spaces
2
Pet friendly
1
Property type
House
Water included
1

Map

About This Listing

This property page for 1 Bedroom House in Kleinfontein in Tshwane, Gauteng, South Africa brings together the available listing description, photos, mapped location information, and key property details in one place to help visitors review the home more efficiently.

Buyers, renters, and researchers can use this page to compare the home with other listings, check the available features, and better understand the property before deciding on their next step.

More Homes in Tshwane

Looking for similar homes in Tshwane? Browse more listings in this city to compare locations, photos, and property details.